Konsep en voorbereiding vir die nuwe album het reeds in middel 2015 begin. In ‘n relatiewe kort twaalf jaar het Steyn homself stewig gevestig as ʼn legende in die Afrikaanse pop/rock genre, en die nuwe album gaan hierdie status net verder voer. Hy volg díe treffer op met ander soos Diamante vir Jou, Stealing Stars, Sexy Vere, Dimpels, Rooi Roos, Jy’s my hartklop, Parfuum, Soldaat van God, Een Man Army, Wie’t gesê Liefde’s Blind en Afrikaanse Meisies. Met Breekbaar in 2008, Gerhard Steyn se derde album, breek hy deur met die reuse treffer Baby Tjoklits. Gerhard Steyn het hier bewys dat dit wel moontlik is om ʼn kommersieel haalbare album vry te stel wat slegs oorspronklike materiaal bevat. ![]() Teen die berg word beskou as ʼn baanbreker album in die Afrikaanse-musiek industrie. Gerhard Steyn het in 2004 sy eerste album Teen die berg vrygestel. Die tema van die album is volwasse liefde. Sy musiek is oorspronklik, uit die hart en genotvol en sodoende verdien hy sonder twyfel die ere titel “Die Platinum Prins van Afrikaanse musiek”.ĭie nuwe album Hartvanger is propvol oorspronklike musiek wat ‘n nuwe meer volwasse kant van Gerhard Steyn na vore bring. ![]() Platinum bekroonde sanger Gerhard Steyn, met sy diep-dimpel glimlag, bewys weereens dat hy die midas faktor besit.
0 Comments
Leave a Reply. |
AuthorWrite something about yourself. No need to be fancy, just an overview. ArchivesCategories |